Geakkrediteerde Ewiks Instaleerders



Ons installeer karavaan skuiwers gerieflik vir jou, enige plek in Gauteng en omliggende Provinsies vanaf R15 600. Ons kom na jou toe.

 

 

 

 

 

 

 

Ewiks Karavaan Skuiwers laat jou toe om stoksiel alleen, jou groot of klein karavaan met gemak rond te skuif met net twee knoppies. Jou bestaande battery verskaf krag aan die skuiwers. As jou karavaan nie n battery het nie, kan ons vir jou een installeer met n laaier teen n addisionele koste.  Dubbel as karavane vereis n battery van minimum 102 A/H. Jy kan jou karavaan in baie klein spasies moeiteloos beweeg.